code of hond(cape town, sa)

edited December 2008 in Slang & street talk
HOND-IEMAND WANT IETS DOEN WAT ALMAL VAN DINK EN NIE DOENNIE.

EG.HOND DALA WAT KAT VAN DROOM, OF HOND DALA SOES KABALA GEDALA HET, EN KABALA HET FLAT GEDALA.

SO IN FUTURE WHEN YOU HERE SOME1 UTTERING THE WORDS:" YOR DAI SHIT IS HOND", THEN YOU KNOW IT MEANS THAT SHIT IS ILL/TITE...

WORD UP!!!

Comments

  • 3 Comments sorted by
  • Vote Up0Vote Down
    edited July 2008
    hehe! is that new slang?

    and did u know - many words in afrikaans and dutch are similar but 'kat' in dutch is 'poes' - may lead to some nice misunderstandings in the cape.
  • Vote Up0Vote Down
    edited August 2008
    Aweh Kings and Queens en allie ander kaarte innie deck of life. Die blaf maarnet in representation virrie Big dog Akes.

    Stiekuit met twee pype klapklap op twee rapers

    bodies once missing pictures innie papers

    eers was ons suipers nou is ons luiperds

    lam in groot bome inpect met verkuikers

    jy katjie kom ma met jou vergeluikeings

    maar vir my is julle laaities maar net weer tuikens

    nagmerries innie dag ek het snaakse neigings

    ek haat volle hoenders diet strickly net kuikens

    Flats Boys Taylor Kings D-Unit tot die day comes

    klap klap bas bas eet itel suip griptiek criptic

    lipstiek op my trill

    ruk los jurastiek girl jak toilet bak as brul

    sy gril ek krill dala wonderwerke

    ses pille suig hulle soes trille

    my lewe soes Thriller ek bly die villain my fans tune in soes Top Billing

    Hes thrilling throat filling Im chilling Im out

    Catch me next bout one round you out

    Flip Taylor
  • Vote Up0Vote Down
    edited December 2008
    Kyk die ding lyk so,op en af om ñ kring,jy dink jy lig denim ,want jou bek ruik na derem.Eks ou wonder boy they call me the real mccoy.Want almal se ahoy.
Sign In or Register to comment.
African Hip Hop Radio
Advertisement